The Herb Ladies - Die Kruie Tannies

gallery/logo
100% Natural, Organic, not tested on animals, only natural ingredients, NO chemicals
Specially formulated for sensitive skin, prone to allergic reactions

Online Shop

Shopping Cart
Shopping Cart (0)
Anti-Ageing Facial Cream 100ml R100   (ID: 27)
Price:
R 100.00
Description

Anti-Ageing Facial Cream 100ml R100 (If bought with other products, otherwise courier R100 extra) Ingredients: Lotion Base, Shea Butter, Coconut oil, Aloe vera Gel, Tea Tree Oil, Lavender Oil, Rose Oil, Chamomile Oil, Diatomaceous EarthAnti-Ageing Facial Cream 50ml R50 OR 100ml R100 (If bought with other products, otherwise courier R100 extra) Ingredients: Lotion Base, Shea Butter, Coconut oil, Aloe vera Gel, Tea Tree Oil, Lavender Oil, Rose Oil, Chamomile Oil, Diatomaceous Earth

Name  
E-mail  
Please send me banking details  
  
gallery/logo
R100 Discount applicable when buying at http://www.gerdagesondheid.co.za/Online-Shop/

Betalings slegs aanvaar vanaf SLEGS SA BANKE NB:Betalings van banke buite SA word geblok deur Capitec

Produkte slegs beskikbaar in Suid-Afrika. Kan NIE na Namibië  / oorsee gestuur word NIE.

Pakkies word in jou hande afgelewer deur ‘n koerier. Subject to availability and receipt of payment, orders will be processed MORE OR LESS 5-21 WORKING days and delivery confirmed by way of email or whatsapp. NB: This is only a guideline and could possibly take longer (up to 21 working days, depending on my herb and oil suppliers).
Produkte word slegs op aanvraag gemaak, alle produkte word handgemaak en verpak, sodat dit so vars as moontlik afgelewer kan word, gevolglik neem bestellings ongeveer 5-21 werksdae om te verwerk vandat betaling op die bankstaat wys. Let asb daarop dat werksdae Maandag – Vrydag is, dit sluit vakansiedae en naweke uit.
 NB: INDIEN ALLE DETAIL NIE VOLLEDIG VERSKAF WORD NIE, KAN PAKKIES NIE UITGAAN NIE, dit sal die bestelling vertraag. KONTAKNOMMER, POSKODE EN FISIESE ADRES IS VERPLIGTEND VIR DIE KOERIERS (GEEN Posbus of Privaatsakke NIE)
Wanneer 'n bestelling betaal en afgehandel is, onderneem die koper om by al die Terme en Voorwaardes* te hou, en dat hy / sy dit gelees het. http://www.gerdagesondheid.co.za/Ts-cs/

**Please note delivery in SOME areas in SA not possible, eg Williston, Calvinia, Brandvlei, etc. Some deliveries will require a R50 extra charge (eg Power stations, Plots, farms, remote areas, military bases, Game lodges, Port / Harbours, Embassies and
Consulates. ).
Please query before ordering / making payment, so that we can obtain a qoute from the couriers.

*http://www.gerdagesondheid.co.za/#ts-cs

NB: Alle produkte word SELF gemaak vanaf 'n plaas in Wolmaransstad, NIKS word ingevoer nie. Pakkies en houers word met ontsmettingsmiddel behandel voordat dit gestuur word.

NOTE: All products are home-made from a farm in Wolmaransstad, NOT imported. Parcels and containers are treated with disinfectant before dispatching.