Works really well for pimples and bites.
Healed a spider bite faster than any chemist bought cream.
Works like a charm for splinters, pimples, boils, insect bites and much more
I used this for a rash on my leg that got worse and larger by the day. Within almost a month the rash has almost disappeared and itching is down to just an hour or so a day.

Testimonials

Met behulp van kruie het ek myself genees van:
Plantar Fasciitis (pynlike hak, kon feitlik nie loop nie)
IBS (chroniese diarree (het 9 jaar daaraan gely, maag gespoel tot 12 keer in 24 uur, PERMANENT)
Oormatige gesigsweet (11 jaar baie erg in my gesig en kop gesweet: GENEES!!)
Erge velprobleme en merke agv daarvan, merke was donker soos swart ink - GENEES
Verskeie dokters en tonne medikasie kon nie help nie!!! Ek het begin studeer in kruie en myself begin behandel, na JARE se swaarkry en lyding IS EK GENEES!!!

 

 

 


Eczema improvement in 1 week!!